View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    28 Feb 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Jacques Pretorius – verskansingsfondsbestuurder, AG Capital

Die coronavirus plaas markte onder groot druk: Professor Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool

Die JSE verloor 10% van sy waarde die week: Deon Gouws – Beleggingshoof, Credo Wealth in Londen

Wat moet jy nou met jou beleggings doen? Alwyn van der Merwe – direkteur van beleggings, Sanlam Privaat Welvaart

Ons praat persoonlike geldsake: JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Ryk drink koffie met Mercia Grimbeek – voorsitter, South Africa Wind Energy Association LUISTER IN APP
27 Feb 2020  /  
Listen Live Link Só werk nuwe belasting vir ekspats LUISTER IN APP
27 Feb 2020  /  Johnnie Kruger – Tax Consulting South Africa
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.