View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    23 Jun 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Die derde Covid-golf is eintlik ‘n tsunami: Koert Pretorius – die bestuurshoof van Mediclinic Suider-Afrika

Inflasie styg tot sy hoogste vlak in 3 jaar: Christie Viljoen – ekonoom, PwC

Naspers draai sy beleggingskrane oop: Nico Marais – hoofbestuurder finansies, Prosus Groep en Naspers

Versekering kan KMOs se risiko’s dramaties verlaag: Nelda Breytenbach – hoof van korporatiewe aktuarieel, Absa

Kuberkrakers “steel” R54 miljard by Africrypt-beleggers: Earle Loxton – uitvoerende hoof, DCX Capital

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Soet ooreenkoms vir suurlemoenboere
22 Jun 2021  /  Hannes de Waal – Lid, Sitruskwekersvereniging LUISTER IN APP
Listen Live Link Verlaag koolstofbelasting die vrystelling van kweekhuisgasse, of moet verbruikers net meer betaal?
22 Jun 2021  /  Louis Botha – senior medewerker vir belasting- en valutabeheer, Cliffe Dekker Hofmeyr
 LUISTER IN APP
Listen Live Link Die konstruksiesektor se oplewing duur voort
22 Jun 2021  /  Dr Roelof Botha – ekonoom LUISTER IN APP
Listen Live Link Omnia se vet dividend laat aandeelhouers glimlag
22 Jun 2021  /  Stephan Serfontein – finansiële direkteur, Omnia LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22 Junie 2021
22 Jun 2021  /  Ryk van Niekerk gesels met Dr Roelof Botha oor hoe die konstruksie-sektor versterk het na die rentekoers verlaging, & Omnia se Stephan Serfontein oor die jongste resultate en die dividend verklaring. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.