In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital Die ekonomiese impak van Covid19: Stavros Nicolaou – bestuurslid, BUSA Restaurante voel die impak van die virus: Wendy Alberts – uitvoerende hoof, die Restaurantvereniging van Suid-Afrika Covid19 en markte... wat nou? Hannes van den Berg – mede-hoof SA Aandele & Multi-Bate, Ninety One Batebestuur SA Express se sakereddingspraktisyns wil handdoek ingooi: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Die gebruik van tegnologie in 'n era van isolasie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |