View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    23 Mar 2020
 

In ateljee: Ryk  van Niekerk - Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital

Die ekonomiese impak van Covid19: Stavros Nicolaou – bestuurslid, BUSA

Restaurante voel die impak van die virus: Wendy Alberts – uitvoerende hoof, die Restaurantvereniging van Suid-Afrika

Covid19 en markte... wat nou? Hannes van den Berg – mede-hoof SA Aandele & Multi-Bate, Ninety One Batebestuur

SA Express se sakereddingspraktisyns wil handdoek ingooi: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

Die gebruik van tegnologie in 'n era van isolasie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link MTN sny data-tariewe LUISTER IN APP
23 Mar 2020  /   Godfrey Motsa – uitvoerende hoof, MTN Suid-Afrika
Listen Live Link Hoe raak die markineenstorting lewende annuïteite? LUISTER IN APP
20 Mar 2020  /   Jaco van Tonder – Ninety One & Drikus Combrinck - Capicraft Investment Partners
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.