‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 7 Desember 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Transnet maak vordering om kabeldiefstal hok te slaan: Marius Bennett – hoofbestuurder van Sekuriteit en Forensies, Transnet

Gaan politieke onsekerheid banke se aandeelpryse onder druk hou?: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Die FSCA verlaag Markus Jooste se binnehandelboete tot R20 miljoen: Gerhard van Deventer – hoof van ondersoek, FSCA

Renergen verkoop sy eerste gas. Helium-produksie begin “binnekort”: Stefano Marani – uitvoerende hoof, Renergen

Nuwe kripto-regulasies ‘n tree in die regte rigting: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06de November 2022
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06de November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Die olyfbedryf is besig om in Suid-Afrika te blom
Die olyfbedryf is besig om in Suid-Afrika te blom
Ryk van Niekerk
Tiaan Ras, vise-voorsitter van SA Olive gesels oor hoe groot die olyfbedryf in SA is en hoe vinnig dit groei.
Welgestelde Suid-Afrikaners gee heelwat minder tyd en geld aan liefdadigheid
Aangebied deur Nedbank Private Wealth
Welgestelde Suid-Afrikaners gee heelwat minder tyd en geld aan liefdadigheid
Ryk van Niekerk
Hein Klee, internasionale hoof van Nedbank Private Wealth gesels oor Nedbank se 'Giving Report' navorsing.
Die gemiddelde werknemer in die aankope- en waardekettingbedrywe verdien R54 000 per maand
Die gemiddelde werknemer in die aankope- en waardekettingbedrywe verdien R54 000 per maand
Ryk van Niekerk
Sarie Homan, hoof van CIPS Suid-Afrika gesels oor hul navorsing op salarisse.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.10
07 Dec, 17:33
-1.38 %
EURZAR
17.99
07 Dec, 17:33
-0.87 %
GBPZAR
20.90
07 Dec, 17:33
-0.70 %
BTCUSD
16,820.01
07 Dec, 17:33
-0.99 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,011
07 Dec 00:00
-0.73%
S&P500
3,941.26
06 Dec, 0:00
-1.44%
Dow Jones
33,596.34
06 Dec, 0:00
-1.03%
BRENT
79.66
07 Dec, 17:22
-0.01%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa