In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws, hoof van advies, Sasfin Wealth Ascendis Health staan uit die stof op: Carl Neethling, uitvoerende hoof, Ascendis Health Die gemiddelde maandelikse salaris wat in bankrekenings inbetaal word is R14 700: Elize Kruger, onafhanklike ekonoom Suid-Afrikaners staan tou by banke om finansiering vir sonkragstelsels te kry: Steven Barker, hoof van Produkte by Standard Bank Santam help plaaslike owerhede om die risikos van klimaatsverandering te verlaag: Hennie Nel, hoof finansiële beampte by Santam Die skerp daling in kripto-pryse het beleggers se gedrag verander: Marius Reitz, algemene bestuurder by Luno |