‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 24 Maart 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk

Markoorsig: Mia Kruger –  navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Die GEPF verhoog pensioene met net 5,55%: Brian Karidza – hoof van Aktuariële & Voordele-administrasiedienste, Staatspensioenfonds (GEPF)

Gestruktureerde produkte beskerm kapitaal en maak opbrengste voorspelbaar: Estee Sevenster – senior aktuaris, Discovery Invest

Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak: Mia Kruger –  navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23ste Maart 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23ste Maart 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Die lewensverskeringsbedryf kry die wind van voor
Die lewensverskeringsbedryf kry die wind van voor
Ryk van Niekerk
Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van van Sanlam Welvarende Mark (SA Retail Affluent ) gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
Die Mededingingskommissie gaan nou varsprodukte bekyk
Die Mededingingskommissie gaan nou varsprodukte bekyk
Ryk van Niekerk
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie by Werksmans Prokureurs gesels oor wat die Mededingingskommissie se ondersoek sal behels.
Beurtkrag skakel verbruikersvertroue af
Beurtkrag skakel verbruikersvertroue af
Ryk van Niekerk
Helanya Fourie, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) sê beurtkrag het 'n groot impak op die ekonomie.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.20
24 Mar, 17:47
0.46 %
EURZAR
19.51
24 Mar, 17:47
-0.51 %
GBPZAR
22.18
24 Mar, 17:47
-0.10 %
BTCUSD
28,041.32
24 Mar, 17:47
-0.53 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,695
24 Mar 00:00
-1.18%
S&P500
3,948.72
23 Mar, 0:00
0.30%
Dow Jones
32,105.25
23 Mar, 0:00
0.23%
BRENT
73.95
24 Mar, 17:35
-2.08%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa