‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 3 April 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Die goudprys kook, maar kan dit hou?: Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One

Motorverkope en -uitvoer duik in Maart: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering, Absa Groep

StatsSA: “Net” 415 000 mense emigreer tussen 2000 en 2020: Diego Ituralde – hoofdirekkteur: demografie en bevolkingstatistiek, Statistieke Suid-Afrika

Dit is nie net Bitcoin wat laat waai nie: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 02de April 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 02de April 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink
Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink
Ryk van Niekerk
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor Sanbi se verslag oor die status en bestuur van biologiese indringers in Suid-Afrika.
Nuwe ontwikkeling in Johannesburg kan tot 30 000 wooneenhede beloop
Nuwe ontwikkeling in Johannesburg kan tot 30 000 wooneenhede beloop
Ryk van Niekerk
Wikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro M3 gesels oor die groep se nuwe ontwikkeling.
Buitelandse belegging in SA val met meer as ’n derde
Buitelandse belegging in SA val met meer as ’n derde
Ryk van Niekerk
Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep gesels oor buitelandse belegging in SA.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.68
03 Apr, 17:53
-0.54 %
EURZAR
20.22
03 Apr, 17:53
-0.06 %
GBPZAR
23.60
03 Apr, 17:53
-0.13 %
BTCUSD
65,913.51
03 Apr, 17:53
0.29 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,098
03 Apr 00:00
-0.45%
S&P500
5,205.81
02 Apr, 0:00
-0.72%
Dow Jones
39,170.24
02 Apr, 0:00
-1.00%
BRENT
89.65
03 Apr, 17:43
0.41%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa