‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 21 Junie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb 

Die JSE ry wipplank vandag, maar die rand hou koers teen die dollar: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA

Die grondwetlike hof gee Coronation Fund Managers gelyk in sy saak teen Sars: Amanda Visser – joernalis, Moneyweb

Namibië wil baat vind uit die ruimte-era: Dr Dawie de Wet – bestuurshoof, Q-Kon

Wat skuil agter beleggingskostes?: Jan Botha – welvaartbestuurder PSG Wealth

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA & Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG)

 

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 20ste Junie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 20ste Junie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Beleggingsnavorsing en gewigoptel
Beleggingsnavorsing en gewigoptel
Ryk van Niekerk
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
Die Ontvanger soek jou kriptowinste
Die Ontvanger soek jou kriptowinste
Ryk van Niekerk
Wiehann Olivier, vennoot en leier van FinTech en digitale bates by Forvis Mazars SA gesels oor die SAID se kennisgewing aan kripto-handelaars.
Transnet moet R6 miljard aan Sasol en Total Energies betaal
Transnet moet R6 miljard aan Sasol en Total Energies betaal
Ryk van Niekerk
Prof Nicola Theron, ekonoom by FTI Consulting gesels oor die agtergrond van die saak, en die hoogeregshof se uitspraak.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.95
21 Jun, 17:07
-0.28 %
EURZAR
19.18
21 Jun, 17:07
-0.22 %
GBPZAR
22.67
21 Jun, 17:07
-0.24 %
BTCUSD
64,156.49
21 Jun, 17:07
-1.30 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,726
21 Jun 00:00
-0.43%
S&P500
5,473.17
20 Jun, 0:00
-0.25%
Dow Jones
39,134.76
20 Jun, 0:00
0.77%
BRENT
86.11
21 Jun, 16:56
0.55%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa