In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs hier in Johannesburg styg saam met internasionale: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die handelsbalans is weer positief: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Sasria leer lesse uit die 2021 onluste: Dirk Kunz – waarnemende finansiële hoof, Sasria Insurance September is dalk te vroeg vir die twee-pot pensioenstelsel: Adri Messerschmidt, senior beleidsadviseur by die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) Die prys van Kakao raak aan $10 000 ‘n ton: Pierre le Roux eienaar, Sengi Cocoa Tinus drink koffie met Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool: Prof Jannie Rossouw – politieke ekonoom en besoekende professor, Wits Sakeskool |