In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE sluit die week in die groen: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Die hof sê nee vir munisipaliteite wat nie ondersoeke doen vir elektrisiteitsverhogings nie: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto: Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance Pensioenfondse is druk besig om gereed te wees vir die twee-pot stelsel: Guy Chennells –kommersiële hoof: korporatiewe & werknemersvoordele, Discovery Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |