View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    3 Jun 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager- Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Die hof sê van die coronavirusreëls is onsinnig: Prof Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool

Nog banke word by die lys gevoeg in ‘n ondersoek oor valutamisdrywe: Ahmore Burger-Smidt Direkteur mededingingsreg, Werksmans Prokureurs

Agterstallige huurgeld styg en kenners sê dit gaan nie beter word nie: Johette Smuts – hoof van data en analise, PayProp SA

Lewende annuiteittrekkens word verbreed vir vier maande: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Ons moet eet, maar dit lyk of die virus ook landbou raak
2 Jun 2020  /  Abrie Rautenbach – hoof van ABSA se Agribusiness LUISTER IN APP
Listen Live Link Jy kan nog nie gaan jag nie
2 Jun 2020  /  Andre van der Westhuyzen – voorsitter, SA Wingshooters LUISTER IN APP
Listen Live Link Sasolaandele klim skerp en die olieprys is ook op
2 Jun 2020  /   Wilhelm Hertzog – stigtersvennoot en fondsbestuurder, Rozendal Partners LUISTER IN APP
Listen Live Link Mediclinic se winssyfers kry ‘n klap
2 Jun 2020  /   Dr Ronnie van der Merwe – uitvoerende hoof, Mediclinic LUISTER IN APP
Listen Live Link Kan die konsepplan wat die rondte doen die SAL red?
2 Jun 2020  /   Dr Joachim Vermooten – vervoerekonoom LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.