‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 6 Mei 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Die hofsaak oor die grondwetlikheid van die Wysigingswet op Gelyke Indiensname begin in Pretoria: Thembinkosi Mkalipi – adjunk-direkteur-generaal, departement van indiensneming en arbeid & Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs

Momemtum waarsku oor toename in identiteitsdiefstal om onwettige beleggingskemas te bemark: Nico Kotze – hoof: inligtingstegnologie-sekuriteit, Momentum-groep

Handelstariewe raak ook die wolbedryf: Jacques le Roux – hoofbestuurder, OVK-groep

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 5 Mei 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 5 Mei 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Sun International was ’n pionier in Suid-Afrika se gasvryheidsbedryf
Geskiedenis van Maatskappye
Sun International was ’n pionier in Suid-Afrika se gasvryheidsbedryf
Ryk van Niekerk
Anthony Leeming, uittredende uitvoerende hoof van Sun International, gesels oor die geskiedenis van die maatskappy.
Een uit drie werknemers ly aan depressie, en dit het ’n reuse-impak op ondernemings
Een uit drie werknemers ly aan depressie, en dit het ’n reuse-impak op ondernemings
Ryk van Niekerk
Prof. Renata Schoeman, hoof van gesondheidsorgleierskap by die Stellenbosse Sakeskool, gesels oor depressie in die werkplek.
Die regering wil invoertariewe op hernieubare energie-produkte instel
Die regering wil invoertariewe op hernieubare energie-produkte instel
Ryk van Niekerk
DeVilliers Botha, bestuurskomiteelid van die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Bedryfsvereniging(Sapvia), verduidelik wat die regering se voorstel behels.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.18
06 May, 17:59
-0.48 %
EURZAR
20.62
06 May, 17:59
-0.20 %
GBPZAR
24.29
06 May, 17:57
0.07 %
BTCUSD
94,497.70
06 May, 17:59
-0.19 %
Current Value Move %
JSE ALSI
92,028
06 May 00:00
-0.04%
S&P500
5,650.38
05 May, 0:00
0.83%
Dow Jones
41,218.83
05 May, 0:00
1.14%
BRENT
0.00
01 Jan, 0:00
%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏