View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    26 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Die hoogte- en laagtepunte van die mini-begroting:

Edward Kieswetter – kommissaris, SARS

Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Group

Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank

Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Hoe vergelyk die nuwe kriptoregulasies in SA met dié van ander lande?: Marius Reitz –  hoofbestuurder, Luno Afrika

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                  

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25 Oktober 2022
25 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Die Landbank begin weer geld uitleen
25 Oct 2022  /  Mike Symington, Noord- Kaap provinsiale bestuurder by die Land Bank gesels oor wat die nuwe skema behels en wie vir lenings kwalifiseer. LUISTER IN APP
Listen Live Link Whatapp val om en die hele wêreld kla
25 Oct 2022  /  Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor wat vandag gebeur het met WhatsApp en hoe gereeld so 'n groot platform omval. LUISTER IN APP
Listen Live Link Beurt-brandstof is dalk op die horison
25 Oct 2022  /  Peter Morgan, uitvoerende hoof van die vereniging van groothandelaars in vloeibare brandstof gesels oor moontlike brandstoftekorte, asook hoeveel brandstof SA invoer en plaaslik produseer. LUISTER IN APP
Listen Live Link Gold Fields se Yamana-transaksie gaan ‘n wêreldwye goudreus skep
25 Oct 2022  /  Martin Preece, hoof van Gold Fields SA gesels oor hoekom hulle dink dat hierdie 'n goeie transaksie sal wees en of die groep al met sy groot aandeelhouers vergader het hieroor. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.