In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital SA het 124 dae laas beurtkrag ervaar: Chris Yelland – onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur, EE Business Intelligence Die Inkomstediens al hoe “strenger” met oudits: Elle-Sarah Rossato – vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing, PwC Suid-Afrika Vertraag regspraktisyns pogings om SA van die gryslys te kry?: Martus de Wet – raadslid, Prokureursorde van Suid-Afrika Dié Chinese ruimtetuig het mense regoor die wêreld aan die frons: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |