In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Sakevertroue sak vir die vyfde maand in ‘n ry: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Die inkomstediens se belastingaankondiging is onverwags: Piet Nel – projekdirekteur, beroepontwikkeling (belasting), SAICA Die Monitêre Fonds het ‘n hele paar voorstelle vir Suid-Afrika: Prof. Jannie Rossouw – Wits Sakeskool Zimbabwiërs gryp na aandele: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Discovery sê lewenseise neem af, maar Covid het nog gevolge: Riaan van Reenen – bestuurshoof, Discovery Life Die Amerikaners het hulle mes in vir kriptoplatforms: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika |