In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Die Inkomstediens soek jou kriptowinste: Elle-Sarah Rossato – vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing, PwC Suid-Afrika Invoerders sukkel om vleis deur die Durban-hawe te kry: Grant Hendricks – uitvoerende komitee lid, Vereniging vir Vleisinvoerders-en-uitvoerders (Amie) Transnet soek ’n private operateur vir die Bloutrein: Yolisa Kani – besigheidsontwikkelingshoof, Transnet Is kaderontplooiing die laaste spyker in die ANC se doodskis?: Pieter Du Toit – skrywer en politieke joernalis |