In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Die JSE sien sy vyfde notering van die jaar: Chrizelle Van Der Colff – bedryfshoof, Altvest Capital Wat nou vir die Durban-hawe ná interdik?: Dr Joachim Vermooten – onafhanklike vervoer-ekonoom Die NVG se nuwe C-ADR-beleid kan Suid-Afrika vinniger van die gryslys afkry: Sayo Akinbohun – assosiaat, Webber Wentzel Begin vroeër eerder as later beplan om welvaart aan generasies oor te dra: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Steenhuisen soek groter samewerking tussen die regering en die private sektor: Theo Boshoff – uitvoerende hoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) |