In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Die Kaapse metro staak bouwerk by verskeie infratruktuurprojekte oor die konstruksiemafia: Gordon Hill-Lewis – burgermeester, Kaapstad Die NGV is goedgekeur. Wat nou?: Dr. Angélique Coetzee – raadslid, Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging Omgewingsaktiviste ontwrig Standard Bank se jaarvergadering: Ulrich Steenkamp – programbeampte, EarthLife Africa Die Amerikaanse SEC stel sy visier op Altcoins in: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |