‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 19 November 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA

Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte:Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur

Sondag is D-Dag vir elektrisiteitmeters: Johan Hopely – senior bestuurder, Impact Meter Services

Vra dié vrae aan jou finansiële raadgewer: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth

Van Pinetown deur Johannesburg na Bloem: Francois Nel – bestuurder: omgewingsgesondheid en -veiligheid, Laeveld Agrochem

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 18de November 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 18de November 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Waar kom Absa vandaan?
Waar kom Absa vandaan?
Ryk van Niekerk
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die geskiedenis van Absa.
Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help
Aangebied deur B4SA
Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help
Ryk van Niekerk
Meer as 160 van Suid-Afrika se voorste uitvoerende hoofde het by die CEO Pledge aangesluit, wat die regering-besigheid-vennootskap ondersteun om 'n beter toekoms vir ons land te bou. Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba Iron Ore, is verbind tot hierdie belofte en gesels oor die tweede fase van die CEO Pledge.
WeBuyCars loop op al ses silinders
WeBuyCars loop op al ses silinders
Ryk van Niekerk
WeBuyCars het in April op die JSE genoteer en het vandag sy eerste jaarresultate bekendgemaak. Die medestigter en uitvoerende hoof, Faan van der Walt gesels oor die groep se winssyfers.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.05
19 Nov, 16:48
0.59 %
EURZAR
19.11
19 Nov, 16:50
0.42 %
GBPZAR
22.84
19 Nov, 16:50
0.40 %
BTCUSD
91,939.40
19 Nov, 16:50
0.62 %
Current Value Move %
JSE ALSI
84,467
19 Nov 00:00
0.05%
S&P500
5,893.62
18 Nov, 0:00
0.39%
Dow Jones
43,389.60
18 Nov, 0:00
-0.13%
BRENT
73.46
19 Nov, 16:38
0.29%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa