In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb JSE sak terug saam met internasionale markte: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Die kosvervaardiger, Libstar, sê inflasie druk swaar op die kosbedryf: Charl de Villiers – bestuurshoof, Libstar Die vraag om krediet hou aan met styg Ans Gerber – hoof: data-insig, Experian Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 |