View this email in your browser RSG Geldsake 21 September 2021
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    21 Sep 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Die Mededingingstribunaal keur die Burger King-transaksie goed, maar…:
Ahmore Burger Smidt – prokureur, Werkmans

Dié instelling bekyk alle verdagte finansiële transaksies in die land: Pieter Smit – bestuurder van Regsake en Beleid, FIC

Hoe gaan die Suid-Afrikaanse toerismebedryf reageer op die VSA en Duitsland se besluit om reisregulasies te verslap: Corne Koch – Hoof van die Konvensieburo, Wesgro

Gaan fopvleis aan rooivleis se markte knaag? Dr Kabols Le Riche – Voorsitter van die Rooivleis Abattoir Vereniging

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Die grootste geldfoute om te vermy
21 Sep 2021  /  Hennie Bezuidenhout - mede stigter, direkteur en voorsitter van Orbvest se beleggingskomitee & Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management, Stellenbosch LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG Geldsake 20 September 2021
20 Sep 2021  /   LUISTER IN APP
Listen Live Link Caxton-wins spring meer as drie keer tot R280 miljoen
20 Sep 2021  /  Tim Holden – Uitvoerende hoof, Caxton CTP Publishers & Printers LUISTER IN APP
Listen Live Link Huyndai laat ‘n robothond in fabrieke los
20 Sep 2021  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Waar pas lithium by Sibanye Stillwater se bedrywighede in?
20 Sep 2021  /  Charl Keyter – Finansiele Hoof, Sibanye Stillwater LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.