In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Kaapstad betaal huishoudings kontant vir oortollige elektrisiteit: Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad Die Medediningskommissie wil die pluimveebedryf bekyk: James Hodge – hoofekonoom, Mededingingskommissie & Chris Schutte – uitvoerende hoof, Astral Foods Die wyle Nic Georgiou se boedel is voorlopig gesekwestreer: Louis Bolt – advokaat Jy het ‘n raadgewer nodig ondanks die vrylike beskikbaarheid van beleggingsinligting: Marzél Swart – welvaartsbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos |