In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs sluit die week op rekordvlakke en die rand staan sterk: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Bloomberg sê Suid-Afrikaners word al hoe ryker: Dr Roelof Botha – politieke ekonoom Hoe gaan jou kind betaal om te studeer?: Werner Abrahams – bestuurshoof, The Ikusasa Student Financial Aid Programme Foundation NPC (ISFAP) Die Momentum-groep sien baie geld wat uit pensioenfondse getrek word: Jeanette Marais – bestuurshoof, Momentum Metropolitan Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |