In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie: Prof Pierre de Vos – grondwetkenner en voorsitter: Claude Leon-stigting, Universiteit van Kaapstad (UCT) Afrimat slaan munt uit “bankrot” myne: Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat Stellantis wil 50 000 bakkies per jaar by sy nuwe aanleg by Kouga bou: Charl Timms – kommersiële direkteur, Stellantis Suid-Afrika Discovery Invest stel SA se eerste bitcoin-fonds bekend: Estee Sevenster – senior aktuaris, Discovery Invest Die gasbedryf het groot potensiaal, maar staar ’n tekort in die gesig: Jaco Human – uitvoerende hoof, IGUA-SA |