In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die NVG-wet is ongrondwetlik en gaan die land baie duur te staan kom: Cas Coovadia – uitvoerende hoof, Business Unity South Africa (Busa) Afrika-lande kan mynboubeleggings by SA afrokkel: Johan Coetzee – globale hoof: mynbou & metale, dss+ Multichoice se Canal+-aanbod is heeltemal te min: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Die minimumloon styg met 8,5%: Theuns du Buisson – ekonomiese navorser, Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) Hoekom sal jy R60 000 vir ’n Apple Vision Pro betaal?: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband |