In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) Die organisasie vir samewerking en onwikkeling sê privaatbelegging gaan Suid-Afrika laat groei: Christie Viljoen – ekonoom, PWC Die mense koop dat die stof staan op SwartVrydag: Annemi Mennen – bemarkingshoof, One Day Only Kyk na waar jy koop in die kerstyd: Ulrich Janse van Vuuren – hoof van die teen-bedrog strategie en navorsing Afdeling, ABSA Everyday Banking Kenners antwoord luisteraarsvrae: Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |