In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Die perspektief van besighede op die begrotingsrede: Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, BLSA Hoe het SARS R1.69 triljoen ingesamel?: Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens Wat is die grootste veranderinge aan belasting?: Piet Nel – projekdirekteur, beroepontwikkeling (belasting), SAICA Die perspektief van ’n ekonoom: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth |