In ateljee: Tinus de Jager– Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Die petrolprys kan weer skerp styg volgende maand: Layton Beard – woordvoerder, Automobiel-Assosiasie (AA) ‘n Tyddeelkontrak kan dalk ter syde gestel word: Trudie Broekmann – stigter, Trudie Broekmann Prokureurs Kenners antwoord luisteraarsvrae: Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA |