‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 4 November 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Die eiendomsmark verwag ’n (stewige) oplewing: Andrew König – uitvoerende hoof, Redefine

Die plakkerskamp met huise van miljoene rande: Freddie Pienaar – raadslid, Demokratiese Alliansie (DA)

Skelms steel ’n bekende se selfoon, én al haar geld: Ulrich Janse van Rensburg – hoof van bedrogvoorkomingstrategie, Absa

Wat is die status van loononderhandelings vir die staatsdiens?: Frikkie de Bruin – hoofsekretaris, Bedingingsraad vir die Openbare Sektor (PSCBC)

’n Paar Afrikaners en ’n Skot stap by die Royal Hotel in, en Sanlam is kort daarna gebore: Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof, Sanlam lewensversekering en spaarprodukte

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 01ste November 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 01ste November 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Persoonlike Finansies
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Ryk van Niekerk
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Het eBucks sy kop in ’n byenes gedruk?
Het eBucks sy kop in ’n byenes gedruk?
Ryk van Niekerk
Pieter Woodhatch, uitvoerende hoof van FNB eBucks gesels oor hulle vennootskap met Pick n Pay.
Wat sê Allan Gray se kristalbal?
Wat sê Allan Gray se kristalbal?
Ryk van Niekerk
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels oor Allan Gray se voorsuitsigte.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.52
04 Nov, 17:15
-0.17 %
EURZAR
19.08
04 Nov, 17:17
-0.17 %
GBPZAR
22.74
04 Nov, 17:17
-0.01 %
BTCUSD
68,309.10
04 Nov, 17:17
-1.11 %
Current Value Move %
JSE ALSI
86,224
04 Nov 00:00
0.03%
S&P500
5,728.80
01 Nov, 0:00
0.41%
Dow Jones
42,052.19
01 Nov, 0:00
0.69%
BRENT
74.81
04 Nov, 17:05
1.10%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa