In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Francois du Plessis – besturende direkteur, Vega Batebestuur Afrimat koop Lafarge Suid-Afrika vir R1 miljard: Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat Die Polisie moet nou Interkaap se busse in die Oos-Kaap begelei: Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape Die Reserwebank se leidende aanwyser voorspel niks goeds vir die toekoms nie: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Wat is die impak van die vloedskade in die Wes-Kaap op sy landboubedryf?: Jannie Strydom uitvoerende hoof Agri Wes-Kaap |