In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: JB Smith – uitvoerende hoof en fondsbestuurder, Sequoia Capital Die president sê werkloosheid is bo-aan die kommerlys: HB Klopper – bestuurshoof Da Vinci Instituut Die Suid-Afrikaanse inkomstediens haal kriptogeldeenhede in: Piet Nel – projektleier, SAICA Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake: JB Smith – bestuurshoof van Sekoja Capital en dan help Natasja Hart, ‘n welvaartbestuurder by GCI Wealth |