In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Inflasie hou aan daal en rentekoersverlaging kom al nader: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Groep Die president teken die omstrede Publieke Aankope-wet: Prof Geo Quinot – direkteur, Eenheid vir Verkryingsreg in Afrika (APLU) en professor: Departement Publiekreg, Universiteit van Stellenbosch Nuwe Klimaatsveranderingwet gaan poog om die vrystelling van kweekhuisgasse te verlaag sonder skade aan die ekonomie: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika Die JSE se vooruitsigte lyk positief: Louis Niemand – beleggingsdirekteur, Ninety One Jy kan nou met bitcoin vir jou Ferrari betaal: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |