In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die privaatsektor kán elektrisiteitdienste op plaaslike owerheidsvlak verbeter: Chris Bosch – uitvoerende hoof, Rural Maintenance Belê in hernieubare energie en betaal minder belasting: Rian Bothma – bedryfshoof, Grovest Die staal- en ingeneurswese bedrywe verwag ‘n droewige jaar: Tafadzwa Chibanguza – bedryfshoof, SEIFSA Ontmoet een van Suid-Afrika se kriptopioniers: Carel van Wyk – stigter, CryptoConvert en medestigter, Luno |