In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Die rand raak aan R19.80 teen die dollar: Izak Odendaal – beleggingstrateeg, Old Mutual Citibank beloof R1.4 miljard vir ‘n ontwikkeling aan die Vaal: Petko Atanassov – bestuurshoof, MTP Aviation Solutions Die ombudsman vir langtermynversekering kry minder klagtes: Yvonne Barnard Theron – assistent-ombudsman vir langtermynversekering Die mielie-oes is 4.65% hoër as verlede jaar: Dr. Dirk Strydom – hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering, Graan SA |