‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 27 Maart 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk

Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA

Transnet is steeds ‘n stok in Thungela se wiel: Deon Smith – finansiële direkteur, Thungela

Die regering en vakbonde skud blad oor 7,5%-verhoging: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr

Die voorwaardes vir Remgro en MSC se oorname van Mediclinic kom met (baie) streng voorwaardes: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs

Nuwe AI-kursus kan alle ondernemings meer produktief maak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24ste Maart 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24ste Maart 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Ryk van Niekerk
Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Gestruktureerde produkte beskerm kapitaal en maak opbrengste voorspelbaar
Aangebied deur Discovery Invest
Gestruktureerde produkte beskerm kapitaal en maak opbrengste voorspelbaar
Ryk van Niekerk
Estee Sevenster, senior aktuaris by Discovery Invest gesels oor gestruktureerde produkte.
Die GEPF verhoog pensioene met net 5,55%
Die GEPF verhoog pensioene met net 5,55%
Ryk van Niekerk
Brian Karidza, hoof van Aktuariële & Voordele-administrasiedienste by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor die proses van hoe 'n verhoging bereken word en of lede gelukkig moet wees met die verhoging.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.34
27 Mar, 17:33
0.91 %
EURZAR
19.75
27 Mar, 17:33
0.88 %
GBPZAR
22.48
27 Mar, 17:33
1.25 %
BTCUSD
26,931.55
27 Mar, 17:33
-3.29 %
Current Value Move %
JSE ALSI
75,284
27 Mar 00:00
0.79%
S&P500
3,970.99
24 Mar, 0:00
0.56%
Dow Jones
32,237.53
24 Mar, 0:00
0.41%
BRENT
0.00
01 Jan, 0:00
%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa