View this email in your browser RSG Geldsake 29 September 2021
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    29 Sep 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die indeks vir alle aandele styg in Johannesburg en volg internasionale markte hoër: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Die regering gee minder geld uit as wat hy inkry vir die eerste keer in drie jaar: Prof. Jannie Rossouw – professor by Wits se Sakeskool

Eskom vra mense om vir verniet elektrisiteit aansoek te doen: Stefanie Janse van Rensburg – Eskom woordvoerder

Dit lyk asof die petrolprys weer volgende maand gaan styg: Mike Schussler – ekonoom, Economists.co.za

Die jagbedryf word ook geraak deur werkverliese in die toerismebedryf: Dries van Coller – Bestuurshoof van die professionele jagtervereeniging

Ons praat oor wat die week met kriptogeldeenhede gebeur het: Marius Reitz – algeneme bestuurder, Luno

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake 28 September 2021
28 Sep 2021  /  Ryk van Niekerk LUISTER IN APP
Listen Live Link Internasionale voedselpryse spring met 33% in ‘n jaar
28 Sep 2021  /  Professor Johan Willemse – Onafhanklike landbou -ekonoom LUISTER IN APP
Listen Live Link Maak reg vir digitale beurtkrag
28 Sep 2021  /  Jan Vermeulen – algemene redakteur, Mybroadband LUISTER IN APP
Listen Live Link Nóg 90 000 mense verloor hulle werk in die tweede kwartaal
28 Sep 2021  /  Dr Elna Moolman – Hoof ekonoom, Standard bank LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoekom het Takatso nie saam met die SAL opgestyg nie?
28 Sep 2021  /  ‘There is friction and there should be friction in a transaction like this’: Gidon Novick. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.