‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 15 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth

Standard Chartered erken dit het die wisselkoers gemanipuleer: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs

Ons is amper terug by “normaal” – NinetyOne: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One

Die regering het groot planne met wildsvleis: Barbara Creecy – minister, departement van bosbou, visserye en omgewingsake

Alle kripto-oë op die SEC: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
SA lietsjies is baie soet in Amerika
SA lietsjies is baie soet in Amerika
Ryk van Niekerk
Bernd Julicher, direkteur van Agrilink gesels oor 'n toename in lietsjie-uitvoere na Amerika.
Pensioenarisse moet hulle oor dié uitdagings bekommer
Aangebied deur PPS
Pensioenarisse moet hulle oor dié uitdagings bekommer
Ryk van Niekerk
Fran Troski van PPS Investments gesels oor uitdagings vir pensioenarisse.
Die Wes-Kaap wil elektrisiteit namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers aankoop
Die Wes-Kaap wil elektrisiteit namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers aankoop
Ryk van Niekerk
Alwie Lester, spesiale raadgewer aan die Wes-Kaapse premier gesels oor die Wes-Kaap se planne om namens verskeie munsipaliteite by private kragverskaffers elektrisiteit aan te koop.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.24
15 Nov, 17:23
0.09 %
EURZAR
19.76
15 Nov, 17:25
-0.32 %
GBPZAR
22.65
15 Nov, 17:25
-0.54 %
BTCUSD
36,192.14
15 Nov, 17:23
1.65 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,800
15 Nov 00:00
1.85%
S&P500
4,495.70
14 Nov, 0:00
1.91%
Dow Jones
34,827.70
14 Nov, 0:00
1.43%
BRENT
81.59
15 Nov, 17:15
-0.95%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa