In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Die regering reageer op Amsa se besluit om staalfabrieke te sluit: Yamkela Fanisi – woordvoerder van die ministrie, departement van nywerheid en mededinging (dtic) Naamsa wil vanjaar 100 laaistasies vir elektriese voertuie uitrol: Anton Smalberger – senior bestuurder: nuwe energie eesigheidsontwikkeling, Toyota SA Sakeliga sê die Wet op Klimaatsverandering gaan maatskappye hard slaan: Piet le Roux – uitvoerende hoof, Sakeliga Die argitek wat al vir 27 jaar finansiële advies gee finansiële advies gee: Rita Cool – hoof van individuele advies-strategie, Alexforbes |