In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die regering soek nóg ’n kernkragstasie: Dr Kgosientsho Ramokgopa – minister van elektrisiteit Munisipale elektristeitstariewe kan dalk gou verander: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Watter voertuie word die meeste gesteel en gekaap?: Sumarie Greybe – medestigter, Naked Insurance Tegnologie-maatskappy wil voor die einde van die dekade asteroïede myn: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |