In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Suid-Afrikaanse aandele sak skerp terug saam met wêreldmarkte: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Die regering verhoog nie invoertariewe op goedere uit die VSA nie: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Hoe raak tariewe Suid-Afrikaanse staaluitvoere: Charles Dednam – sekretaris-generaal, Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (Saisi) Kenners antwoord luisteraarsvrae: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft & Andries Nel – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal |