In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Die regering wil dalk Eskom en Transnet op die JSE noteer: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Mazda onttrek g’n uit Suid-Afrika: Craig Roberts – besturende direkteur, Mazda SA Het die gety vir die residensiële eiendomsmark gedraai?: John Loos – eiendomsekonoom, FNB Afrikaans en die reg is in sy bloed: Adv. Ruan Maré – regsadviseur, Mededingingskommissie |