In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Die regering wil die konstruksiemafia “met mening” pak: Sihle Zikalala – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur Die regering spartel om elektrisiteitsmeters te herkodeer: Johan Hopley – senior bestuurder, Impact Meter Services Eskom konding koppelingsriglyne vir hernieubare projekte aan: Frank Spencer – waarnemende woordvoerder, SAPVIA Senwes verdien wéér rekordwinste: Francois Strydom – uitvoerende hoof, Senwes Die SEC se hofstryd met Ripple kan groot gevolge vir die kriptobedryf hê: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |