In die Ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Die regering wil die moratorium op skaliegas-eksplorasie so gou as moontlik ophef: Makhosonke Buthelezi – woordvoerder, departement van minerale bronne en energie & Lambert de Klerk – bestuurder: omgewingsake, AfriForum Die CIPC-kuberkrakers eis R1.9 miljoen: Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg Sewe uit tien sakeleiers glad nie tevrede met saketoestande: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Bitcoin neem weer die voortou onder kriptogeldeenhede: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) |