‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 16 September 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Tymebank en Rain nou ARC se swaargewigte: Johan Van Zyl – mede-uitvoerende hoof, African Rainbow Capital

Die regering wil na gas en olie in die Karoo soek: Dr Jaco Koch – senior dosent: Geologie, Noordwes-Universiteit

Sanral wil die Kaap se snelweë en Hugenote-tonnel opgradeer: Randall Cable –bestuurder: westelike streek, Sanral

Die Woordfees nou ’n nie-winsgewende organisasie: Saartjie Botha – direkteur, Toyota Stellenbosch Woordfees

Beheer ’n rekenaar met jou brein: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13de September 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13de September 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Persoonlike Finansies
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Ryk van Niekerk
Bernard Van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Word uitvoerende hoofde te veel of laags besoldigde werknemers te min betaal?
Word uitvoerende hoofde te veel of laags besoldigde werknemers te min betaal?
Ryk van Niekerk
Professor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH) gesels oor die gaping in vergoeding van uitvoerende hoofde en laags besoldigde werknemers.
Wat is Pravin Gordhan se nalatenskap?
Wat is Pravin Gordhan se nalatenskap?
Ryk van Niekerk
Pravin Gordhan het vanoggend gesterf op die ouderdom van 75, professor Jannie Rossouw van Wits se sakeskool gesels oor Pravin se nalatenskap.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.64
16 Sep, 15:15
-0.59 %
EURZAR
19.64
16 Sep, 15:15
-0.09 %
GBPZAR
23.30
16 Sep, 15:15
0.07 %
BTCUSD
58,540.30
16 Sep, 15:14
-1.75 %
Current Value Move %
JSE ALSI
82,055
16 Sep 00:00
0.09%
S&P500
5,626.02
13 Sep, 0:00
0.54%
Dow Jones
41,393.78
13 Sep, 0:00
0.72%
BRENT
72.95
16 Sep, 15:15
1.19%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa