In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Waaroor kla die meeste mense by die FAIS Ombud?: John Simpson – ombud, Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (FAIS) Die regering wil nie vir Transnet geld gee nie. Wat nou?: Prof Jan Havenga – logistieknavorser, Universiteit van Stellenbosch Die privaatsektor speel reeds ’n groot rol om Transnet te help: Anton Potgieter – uitvoerende hoof, The Logistics Group Die Kaapse hawe is die grootste risiko vir die varsproduktebedryf in SA: Anton Kruger – voorsitter, Fruit SA en uitvoerende hoof, Fresh Produce Exports Forum Wat is ’n multi-bestuurder benadering?: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos |