‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 10 Januarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Die regering wil voor die einde van die jaar ‘n staatsbank hê: Khumbudzo Ntshavheni –  minister van kommunikasie, Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie

Moet die Reserwebank se mandaat verander word om  ekonomiese groei en werkskepping te bevorder?: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep

Suid-Afrikaners het in 2022 motors gekoop dat dit klap: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering, Absa Groep

Mededigingsowerhede knor weer oor pryse van skoolklere: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur in die kompetisie en telekommunikasie, Werksmans

Navorsers wil beeste groener maak: Dr. Linde du Toit – senior dosent van dierekunde, Universiteit van Pretoria

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 09 de Desember 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 09 de Desember 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Dié BMW kan van kleur verander en jou toilet kan jou gesondheid monitor
Dié BMW kan van kleur verander en jou toilet kan jou gesondheid monitor
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor BMW se nuwe tegnologie en oor 'n nuwe gesondheidstegnologie.
Gaan ons in 2023 'n wêreldwye resessie sien?
Gaan ons in 2023 'n wêreldwye resessie sien?
Ryk van Niekerk
Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Afrika gesels oor ontleders en ekonome se voorspellings oor wat die jaar verwag kan word.
Die JSE het in 2022 agteruit geboer, maar steeds stof in meeste buitelandse markte se oë geskop
Die JSE het in 2022 agteruit geboer, maar steeds stof in meeste buitelandse markte se oë geskop
Ryk van Niekerk
Stephan Engelbrecht, portefeulje bestuurder by Mazi Asset Management gesels oor die JSE se nuwe rekord-hoogtepunt en hoe beleggers na die nuwe jaar moet kyk.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.09
10 Jan, 17:23
0.78 %
EURZAR
18.33
10 Jan, 17:21
0.64 %
GBPZAR
20.74
10 Jan, 17:21
0.34 %
BTCUSD
17,341.00
10 Jan, 17:23
0.94 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,000
10 Jan 00:00
-0.44%
S&P500
3,892.09
09 Jan, 0:00
-0.08%
Dow Jones
33,517.65
09 Jan, 0:00
-0.34%
BRENT
80.02
10 Jan, 17:12
0.38%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa