In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die rentekoers sak met ’n beskeie 0.25%: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Remgro is nie té beïndruk met sy afgelope boekjaar nie: Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro Discovery se beleggings begin vrugte dra: Adrian Gore – uivoerende hoof, Discovery Die “sonskynekonoom” sien wat ander miskyk: Dr Roelof Botha – politieke ekonoom |