View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    18 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx- hoof van belegginsnavorsing, FNB Wealth and Investment

Die Reserwebank lê beslag op Markus Jooste se bates: Pauli van Wyk

Beurtkrag sny PnP se wins met 20%: Lerena Olivier –  finansiële hoof, Pick n Pay

Untu-lede begin weer werk nadat die vakbond ‘n ooreenkoms met Transnet sluit: Cobus van Vuuren – hoofsekretaris, UNTU

Die konstruksiemafia maak Calgro M3 baie seer: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro

Akwakultuur is besig om momentum in SA te kry: Henk Stander – hoof tegniese bestuurder van Akwakultuur Eenheid en Landbou Fakulteit, Universiteit van Stellenbosch

 

 

 

 

                  

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 17de Oktober 2022
17 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Waar gooi ek my ou selfone en rekenaars weg?
17 Oct 2022  /  Pieter Geldenhuys is 'n konsultant en is verbonde aan die Londense Sakeskool. Hy gesels oor hoe selfone en rekenaars herwin kan word, asook die teoretiese lewensduur. LUISTER IN APP
Listen Live Link Calgro M3 se reuse-ontwikkeling in Johannesburg begin rigting kry
17 Oct 2022  /  Wikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro M3 gesels oor die groep se winssyfers, asook Calgro M3 se verskeie nuwe ontwikkelinge. LUISTER IN APP
Listen Live Link Eskom sluit kragooreenkomste met onafhanklike verskaffers
17 Oct 2022  /  André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom gesels oor hoe hierdie projek so vinnig verloop, hoe die prys bepaal word en hoe Eskom finansieël uit die transaksie sal baat. LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
17 Oct 2022  /  Theo Vorster, beleggingsbestuurder van Galileo Capital gesels oor hoekom hierdie so 'n groen Maandag was, die Trasnet loonaanbod, asook die Dischem memorandum. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.