‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 30 Januarie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die JSE en die rand reageer positief op die rentekoersbesluit: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS

Die Reserwebank sny rentekoerse met ‘n kwartpersent: Tertia Jacobs – tesourie-ekonoom, Investec

Wat beteken die rentekoersdaling vir eiendomspryse?: Prof. Douw Boshoff – medeprofessor in eiendom, Universiteit van Pretoria

Capitec hou aan met innovasie: Francois Viviers – hoof van bemarking en kommunikasie, Capitec

Tinus drink koffie met Prof. Chris van der Hoven

Prof. Chris van der Hoven – senior direkteur, Die Universiteit Stellenbosch se sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 Januarie 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 Januarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Hoekom het DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak?
Kripto
Hoekom het DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak?
Ryk van Niekerk
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik hoekom DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak het.
SA se nuwe inflasiemandjie: Boerewors is in, maar tandeborsels uit!
SA se nuwe inflasiemandjie: Boerewors is in, maar tandeborsels uit!
Ryk van Niekerk
Statistiek Suid-Afrika het gister veranderings aan die inflasiemandjie aangekondig. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek hierdie aanpassings.
Gaan kripto en KI ons banke binnekort laat “verdwyn”?
Gaan kripto en KI ons banke binnekort laat “verdwyn”?
Ryk van Niekerk
Verskeie luisteraars is bekommerd dat banke weens kripto en KI gaan misluk en verdwyn. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy insigte.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.49
30 Jan, 17:03
-0.20 %
EURZAR
19.29
30 Jan, 17:03
-0.06 %
GBPZAR
23.05
30 Jan, 17:03
-0.06 %
BTCUSD
105,996.80
30 Jan, 17:01
2.16 %
Current Value Move %
JSE ALSI
85,720
30 Jan 00:00
0.48%
S&P500
6,039.31
29 Jan, 0:00
-0.47%
Dow Jones
44,713.52
29 Jan, 0:00
-0.31%
BRENT
76.00
30 Jan, 16:50
-1.06%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏